Eks terug

Hiert!

Ek sien die slim outjies van Litnet het toe darem my blog op gespoor. Diep onder die stof uit gehaal, skoon gemaak, vas geketting om nie weer te verloor nie.

En nou’s ons weer reg vir blog.

Maar ek sal eers Woensdag weer inval en begin te skryf.

Slegte nuus : Skoonpa is Vrydag oorlede. Na ‘n kort siekbed in die hospitaal. More is dit die roudiens. Ek sal dus nie more baie aktief wees nie.

Sien later

S

Dodaj komentarz