Ons het besoekers uit Argentinië hier gehad. Met ons besoek aan Pick & Pay het ons die oomblik verewig saam met Sakumi!
Ons het die Argentinië vs Korea gaan kyk by Soccer City op Donderdag, 17 Junie.>
Die verkeer was baie erg en ‘n plekkie moes gekry word om verligting te kry . . .
Sheleph Burger
|
Kompetisie: The Real Soccer Fields of South Africa • Lees Nadine Petrick se onderhoud met Christiaan Vorster hier. Titel: The Real Soccer Fields of South Africa Bestel The Real Soccer Fields of South Africa nou by Kalahari.net! |