‘n heerlike kuier met my die dogters

ek was die naweek geseend om kwaliteit tyd met my drie prinsesse te kuier. ons was na die hart van windhoek en was dit ‘n ware fees, dit was fantasties, die gees was ‘n ware fees-gees, dit was skoon netjies en GEEN chinese stalletjie nie kan jul glo… 

tharientjie saam met nianell

 

my dire prinsesse

 

sal later nog foto’s plaas vandag is dit ‘n gesukkel om foto’s gelaai te kry

heerlike week vir almal in blogland

 

Dodaj komentarz